Hoërskool Reitz Omsentbrief
Liewe Ouer/Voog
1. BELANGRIKE DATUMS
|
Maandag, 29 Feb |
07:00 |
Matriekouer vergadering in Ouditorium (Joberg2c) |
|
Vrydag, 4 Maart |
13:00 |
Blikskud: LS Netbal. Ondersteun hulle asb. |
2. MORTIMER SPORTDAG: 5 MAART
Hierdie is ons eerste geleentheid waarby ons ons 125-jarige bestaansjaar gaan vier.
RUGBY
|
|
A-VELD |
SKEIDSREGTER |
|
|
08:00 |
Belvedere 0/15 vs Paul Erasmus 0/16 |
Rikus Terblanche |
|
|
09:00 |
Reitz 0/16 vs Belvedere 0/16 |
Rudi Halgryn |
|
|
10:00 |
Parys 0/15 vs Paul Erasmus 0/15 |
Manie Pieters |
|
|
11:00 |
Reitz 0/13 vs Ladybrand 0/13 |
Phillip Barstow |
|
|
12:00 |
Parys 2de vs Belvedere 2de |
Ntja Mofokeng |
|
|
13:00 |
Reitz 0/15 vs Belvedere 0/14 |
Rudi Halgryn |
|
|
14:00 |
Belvedere I vs Paul Erasmus I |
Marius Bonthys |
|
|
15:15 |
Reitz Blesbokke vs Welkom Dorp II |
Naas Viljoen |
|
|
16:30 |
Reitz I vs Parys I |
Carel Lourens |
|
|
17:45 |
Reitz Rooikatte vs Welkom Dorp I |
Jackie Windt |
|
|
19:00 |
Cansa Relay for Life |
||
|
|
B-VELD |
SKEIDSREGTER |
|
|
09:00 |
Reitz 0/9 vs Ladybrand 0/9 |
Johan Dreyer |
|
|
09:45 |
Reitz 0/11 vs Ladybrand 0/11 |
Deon Taljaard |
|
Geborg deur Jocolri Financial Planning CC ♦ Johann Pienaar ♦ 082 920 5145 / 058 863 3330
NETBAL
|
TYD |
BAAN A |
BAAN B |
|
08:00 – 08:45 |
Reitz 0/13A VS Ladybrand 0/13A |
Reitz 4de VS Parys 0/16 B |
|
08:45 – 09:30 |
Reitz 2de VS Parys 2de |
Reitz 0/11A VS Ladybrand 0/11 A |
|
09:30 – 10:15 |
Reitz 3de VS Parys 3de |
Reitz 0/10A VS Ladybrand 0/10A |
|
10:15 – 11:00 |
Reitz 0/15 VS Parys 0/15 |
Reitz 0/12A VS Ladybrand 0/12A |
|
11:00 - 11:45 |
Reitz 0/13 B VS Ladybrand 0/13 A |
Reitz 0/11 B VS Ladybrand 0/11A |
|
12:00 |
Reitz 1ste VS Parys 1Ste |
Reitz 0/10 B VS Ladybrand 0/10 A |
|
TYD |
BAAN C |
|
08:30 - 09:00 |
Reitz 0/9A VS Ladybrand 0/9 A |
|
09:00 - 09:30 |
Reitz 0/8 A VS Ladybrand 0/8 A |
|
09:30 - 10:00 |
Reitz 0/9 B VS Ladybrand 0/9 A |
|
10:00 - 10:30 |
Reitz 0/8 B VS Ladybrand 0/8 A |
3. PUK AANDREEKS 2016
Vanjaar neem ons weereens deel aan die Wintersportaandreeks in Vanderbijlpark. Hierdie wedstryde is ter voorbereiding van die toere en ook vir die seisoen wat voorlê. Omdat ons met drie rugbyspanne (0/15, 0/16 en 1ste span) en twee netbalspanne (0/15 en 1ste span) deelneem, weet ons dat die skoolbusse nie genoegsaam sal wees nie.
Ouers wat op die twee datums kan help met vervoer, moet die skool dringend skakel. Die aandreeks datums is: Dinsdag, 8 Maart en Dinsdag, 15 Maart.
4. SPORTTOERE 2016
Baie sterkte aan alle rugby- en netbalspanne wat Hoërskool Reitz op toere gaan verteenwoordig. Graag rig ons ‘n ernstige versoek aan ouers dat toergeld afgehandel moet wees vóór ‘n kind die toer mag meemaak.
Rugby toere Netbal toere
0/9-span 10 – 12 Maart na Ficksburg 0/10 – 0/13-spanne 1 – 4 April na Konka
0/11-span 13 – 16 Maart na Ficksburg 0/15 – 0/19-spanne 21 – 26 Maart na Margate
0/13-span 28 – 30 Maart na Konka
0/15-span 16 – 17 Maart na HTS Sasolburg
0/16-span 17 – 19 na Vrede
1ste Span 29 Maart tot 1 April na Margate
5. VAKKE: GASVRYHEID EN LANDBOU (PRAKTIES)
Leerlinge wat bogenoemde vakke neem moet asb. so gou as moontlik die R400,00 per kwartaal by die finansiële kantoor inbetaal.
6. KRIEKET
Baie sterkte aan twee van ons seuns (Luhan Roodt en Neil van der Merwe) wat Saterdag in die Oos-Vrystaat semi-finale vir die dorp teen oud-skoliere speel.
7. PRESTASIES: Baie geluk aan die volgende presteerders of spanne:
7.1 HS Clover Atletiek (23 Feb)
Tweede:
S 0/15 Armant van Deventer (Driesprong)
Derde:
S 0/19 Geyer Terblanche (110m Hekkies)
S 0/17 Retief Ueckermann (Diskus)
S 0/15 Tshepiso Mzizi (Verspring)
Vyfde:
S 0/15 Bruwer Potgieter (300m Hekkies)
Sesde:
S 0/19 Geyer Terblanche (400m)
S 0/17 Louis Potgieter (Spiesgooi)
S 0/17 Retief Ueckermann (Gewigstoot)
S 0/15 Bruwer Potgieter (100m Hekkies)
S 0/15 Armant van Deventer (300m Hekkies)
Sewende:
S 0/17 Gerjansz van Deventer (400m)
Agtste:
S 0/17 Jaq-Louis van der Merwe (Verspring)
S 0/17 Louis Potgieter (Gewigstoot)
S 0/15 M.T. Steyn (Gewigstoot)
7.2 HS O-VS Atletiek (20 Feb)
Eerste:
D 0/14 Liza-Lee Jordaan (Hoogspring)
D 0/19 Salumé Heymans (10 000m stap)
S 0/15 M.T. Steyn (Hammergooi)
S 0/16 Gerjansz van Deventer (Driesprong)
S 0/16 Jacques Heymans (10 000m stap) Rekord!
S 0/19 Geyer Terblanche (110m Hekkies)
Tweede:
S 0/14 Tshepiso Mzizi (Verspring)
S 0/15 M.T. Steyn (Diskus en Gewigstoot)
S 0/17 Retief Ueckermann (Diskus en Hammergooi)
S 0/17 Tienus de Wet (3 000m)
Derde:
D 0/16 Natasha Steyn (Driesprong)
D 0/19 Salumé Heymans (5 000m)
S 0/15 Bruwer Potgieter (100m Hekkies)
S 0/15 Armant van Deventer (Driesprong)
S 0/16 Gerjansz van Deventer (400m)
S 0/16 Louis Potgieter (Spiesgooi)
S 0/19 Geyer Terblanche (400m)
8. UNISA MUSIEK:
Baie geluk aan Quiriane Charilaou wat ‘n uitstekende punt van 95% behaal het vir haar Unisa Musiekteorie Vlak 1 eksamen. Sy slaag dus met LOF. Voorwaar ‘n puik prestasie!
9. UITVOERENE KOMITEE VERKIESING – REITZ DISTRIK 7:
Baie geluk aan Janco Oosthuizen wat tot voorsitter vir Distrik 7 se Uitvoerende komitee, verkies is.
10. DEBATSUITDUN
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat gekies is tot ons skool se debatspanne wat aan die ATKV-debatsuitdun van die Vrystaat en Noord-Kaap in April in Bloemfontein deelneem:
Juniors: Cahrisla de Bruyn, Luné Pretorius, Armand Fivaz
Seniors: Jasper van der Linde, Duani Kotze, Corné Pretorius, Jahnel Scheepers, Leanne van Aswegen, Zoey Viljoen
11. FONDSINSAMELING VIR KANSA RELAY
Baie dankie aan elkeen wat geld gebring het vir ons fondsinsameling. Volgende week kan SILWER munstuk ingegooi word. Dit is die laaste poging.
Onthou asb. ook om KERSE te stuur.
12. SMARTIEX: Algemene Kennis
Wenner(s): Andries Labuschagne en Bruwer Potgieter (Gr.9)
Telbord: Gr. 12 - 2 punte, Gr.9 – 1 punt
Verlede week se vrae en antwoorde
1. By Watter Universiteit het die “pers gesig” debakel afgespeel? Stellenbosch
2. Van waar na waar wil die regering die parlement verskuif? Kaapstad na Pretoria
3. Wat is die afrikaans vir “cupcake”? Kolwyntjie
VRAE:
- Wie is as rugbyspeler van 2015 aangewys?
- Watter SA sanger en watter Afrikaanse taalreus is die week oorlede?
- Wat was in die begroting met betrekking tot suiker?
Sms antwoorde na: 082 5330 890
Sterkte aan die Gr.7 – 12 leerlinge wat Dinsdag, 1 Maart en Gr.4 – 6 wat Donderdag, 3 Maart met die toetsreeks begin.
Groete.
H. VAN DER MERWE
SKOOLHOOF